Eddie Albert

Eddie Albert
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Edward Albert Heimberger
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Edward Albert, Maria Albert Zucht
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1933–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eddie Albert (22 April 1906 – 26 Mei 2005) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Roman Holiday (1953), The Heartbreak Kid (1972), en The Longest Yard (1974), en in die televisiereeks Green Acres (1965).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search